Hierdie huis (Afrikaans Edition)

Hierdie huis (Afrikaans Edition)

Kleinboer
0 / 5.0
0 comments
Bạn thích cuốn sách này tới mức nào?
Chất lượng của file scan thế nào?
Xin download sách để đánh giá chất lượng sách
Chất lượng của file tải xuống thế nào?
Kleinboer woon steeds in rowwe Yeoville naby Johannesburg se middestad. Hy is verknog aan sy erf, maar is ’n speldjie wat telkens na ander magnete aangetrek word. Sommige lesers het dalk gehoop hy het al ophou rondloop. Maar nee, hy is steeds verslaaf aan die versoekings wat bordele bied. Sy rondlopery strek nou wyer en hy gaan loer selfs wat bo in Afrika aangaan. Sy Zoeloe-vrou worstel teen ander magnete, hoofsaaklik die sjebiens binne stap- of strompelafstand van die huis. Deur dit als woel Kleinboer se obsessie met die Lotto, waaruit hy getalle én woorde maak. 'Hierdie huis'

voltooi die drieluik wat Kleinboer met sy bekroonde 'Kontrei' en 'Werfsonde' begin het op fassinerende en ontroerende wyse.

Năm:
2017
Nhà xuát bản:
Penguin Random House South Africa
Ngôn ngữ:
afrikaans
ISBN:
B073H7BMPC
File:
EPUB, 853 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2017
Đọc online
Hoàn thành chuyển đổi thành trong
Chuyển đổi thành không thành công

Từ khóa thường sử dụng nhất